- Public Group
- Entertainment
Recent Updates
- GRAPPIES.... dog hierdie wys ook wat tans aangaan in die sg 'nuwe' Suid Afrika.
GRAPJES......maar dit toont ook aan wat er nu gebeurt in het zogenaamde 'nieuwe' Zuid Afrika.
Twee mans sit in 'n parkie op 'n bankie. Na 'n ruk sê een: "Ek sweer daardie standbeeld het nou beweeg!" Ander man kyk so rukkie en antwoord: "Dis nie 'n standbeeld nie, dis 'n munisipale werker!"
Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks. Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker "dames" staan toe nader om hulp aan te bied. "Wat soek die Mies?" "Man ek soek van daardie blikkies SPRAY AND COOK" " O, die Mies is hellemal by die verkere ry. Die SPRAY VAN DIE KOEK is daa annekant by die deoderants!"
munisipale werker= door het ANC regime aangestelde zwarte gemeentelijke 'ambtenaar' die niets doet maar toch betaald krijgt, rukkie=poosje/tijdje, staan toe nader=komt naderbij.
werker "dames"=Zwarte winkelmedewerkster, Mies= Miss maar doordat die zwarte dit uitspreekt is dit niet juist, verkere ry= verkeerde schap/vak,2 1 Comments 0 Shares - De baas leidt een Marokkaanse sollicitant rond in z'n worstenfabriek
Kijk , dit is een worstenmachine.
Je doet er aan een kant varkens in
en aan de andere kant komt er worst uit."
Marokkaan:
Meneer, als je die machine andersom laat draaien en er een worst in steekt,
komen er dan varkens uit?"
Baas: "Nee jongeman, dat kan die machine niet.
Dat kan alleen bij Marokkaanse vrouwen!
alleen=net, een='n, er=daar, als=as, je=jy.1 0 Comments 0 Shares - Julius Malema(jy weet mos die een van die lied Dood die Boere) is in die biblioteek besig by die copy majiene om 'n leë papier te copy. 'n Vrou sien dit en vra verbaas''wat maak jy nou?'' Hy kyk om en sê 'Eks 'besig om
papier te maak."
leë=leeg, maak=doe, mos=immers, eks=ik ben.
0 0 Comments 0 Shares - 'n Japie sit met sy basterhond in die trein naby 'n deftige vrou. Ná 'n rukkie snou die dame hom toe: "Jong man, vat jou hond soontoe, ek kan voel hoe die vlooie op my ronddans."
"Kom weg daar, Flenters!'' beveel die japie. "Die tannie het vlooie!"
rukkie=tijdje/poosje, het=heeft, vat=neem, Japie=Boerekinkel, soontoe= daarnaartoe/daarheen, basterhond=bastaardhond.-----------------------------------------------------
"Ek wou my hond leer om te blaf wanneer hy honger is. Ek het hom meer as honderd keer gewys hoe om dit te doen."
''En? Blaf hy nou wanneer hy sy kos wil hê?"
"Nee, nou wil hy glad nie vreet voordat ek eers vir hom geblaf het nie!"
gewys=getoond/laten zien, kos=kost/eten, glad=helemaal, ek=ik, soontoe=daarheen/ daar naar toe, hom,hem1 0 Comments 0 Shares - Olifant: “Kameel, hoekom is jou borste op jou rug?”
Kameel: “Dit is `n goeie vraag vir iemand wie se totti tussen sy oë sit!"
-----------------------------------------------------------------------------------
‘n Olifant en ‘n kaal man staan voor mekaar.Olifant: “Dis baie klein. Is jy seker jy kan daarmee asem haal?
----------------------------------------------------------------------------------
hoekom=waarom, oë= ogen, kaal=naakt, asem=adem, baie=heel.1 0 Comments 0 Shares - Koos het dae geoefen om sy nuwe papegaai te leer grappe vertel. Dit wou later vir Koos voorkom die voël praat nou beter as hy wat Koos is.
Koos kry toe die blink idee om ‘n paar rand te maak met sy nuwe voël by sy plaaslike watergat.
“Die is die beste grapjas papegaai in die wêreld” spog Koos by die kroeg.
Die ouens is gewoond aan Koos se bogstories en wed hom R100 sy papegaai kan nie ‘n grap vertel nie.
En kom wat wil, Koos kan niks doen om sy papegaai aan die praat te kry nie.
Koos is dikbek terug huis toe, minus R100.
“Wat de hel is dit met jou?” skel Koos vies op die voël . “Wat het van jou grappies geword. Jy sit daar asof jy nie eens kan praat nie.”
“Inderdaad Koos,” antwoord die papegaai “maar môre vat jy my weer kroeg toe, en onthou – die helfte van die R1 000 wat jy gaan wed is myne.
voël=vogel, dae=dagen, blink=schitterend, nuwe=nieuwe, ouens=mannen, bogstories=snertverhalen, spog=pocht, vies=kwaad, môre= morgen, vat jy my weer=neem je mij weer.0 0 Comments 0 Shares - Een voorbeeld van het 'nieuwe 'Zuid Afrika. een ongetwijfeld zwart Iemand heeft omdat de stroom uitvalt z'n kabel gekoppeld aan stoplichten. Hij vraagt: "als hij op groen springt doet m'n tv het maar als hij op rood springt niet. Kan iemand mij vertellen wat er aan de hand is?"
0 0 Comments 0 Shares
More Stories